Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  vervaardig 
Verlede Tyd  ek   het vervaardig        

  Woordafbreking

ver•vaar•dig

  Werkwoord

     Betekenisse

Maak; saamstel; produseer.

     Voorbeeldsinne

Die fabriek kan 40 poppe per uur met die hand vervaardig.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: produce(en)
Nederlands: vervaardigen(nl)


Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [vər.ˈvar.dəχ]
    
(lêer)

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vervaardigen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vervaardigen
  3. gebiedende wys van vervaardigen

     Voorbeeldsinne

1.: Ik vervaardig.
2.: Vervaardig je?
3.: Vervaardig!