verwerf
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | verwerk |
Verlede Tyd | ek | het verwerf |
- ver•werf
- Deur arbeid of moeite bekom; in besit kom; verkry.
- Die strand by Drieankerbaai het in 1960's bekendheid verwerf toe die Afrikaanse skrywer en digter Ingrid Jonker op 19 Julie 1965 selfmoord gepleeg het deur daar die see in te loop.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [vər.ˈʋɛrf]
-
(lêer)
- ver•werf
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van verwerven
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van verwerven
- gebiedende wys van verwerven
- 1.: Ik verwerf.
- 2.: Verwerf je?
- 3.: Verwerf!