Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  verwyder 
Verlede Tyd  ek   het verwyder        

  Woordafbreking

ver•wy•der

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. Om iets weg te vat.
  2. Om iets af te haal.

     Voorbeeldsinne

  1. Ek het die dagga uit sy kamer verwyder.
  2. Al die messe en vurke is van die tafel verwyder.

     Vertalings

  Vertalings:   1. Om iets weg te vat
Engels: remove(en)
Nederlands: verwijderen(nl)
Russies: убирать(ru)
  Vertalings:   2. Om iets af te haal.
Engels: take down(en)
Nederlands: afhalen(nl)
Russies: снимать(ru)