video
- vi•deo
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
video | video's |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
video'tjie | video'tjies |
- (elektronika) Tegniek waardeur beeldinligting d.m.v. elektroniese syne opgeneem, verwerk en teruggespeel word.
- (kommunikasie) 'n Kopie van 'n rolprent, TV-program of gebeure wat op videofilm, videoband of ander media vasgelê is.
- Jy kan die aanbieding op video volg.
- Ek het 'n video met kinderprogramme vir die jongklomp saamgebring.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor video.
Vertalings: video | |||
---|---|---|---|