Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   viets     viets, vietse        
Vergrotend   vietser      
Oortreffend   vietsste  

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Netjies; aantreklik; deftig; sjiek; piekfyn.

     Voorbeeldsinne

Die viets dame ry op 'n fiets.

     Homofone

fiets