vloei
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | vloei |
Verlede Tyd | ek | het gevloei |
Teenwoordige deelwoord | vloeiende |
- Hulp:IPA: [flui]
-
(lêer)
- vloei
- Saggies stroom; egalig in 'n rigting beweeg.
- Mere vloei nie soos riviere nie, maar riviere vloei algemeen in en uit mere.
- Elektriese stroom is die vloei (beweging) van elektriese ladings.
Vertalings: vloei | |||
---|---|---|---|