Die VSA se Atlantiese Vloot in 1907.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  vloot     vlote    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vlootjie     vlootjies  

  Woordafbreking

vloot

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Die skepe wat 'n land se gebiedswaters beskerm en vir oorlogvoering gebruik word.
  2. 'n Groep voer- of vaartuie (soos skepe, vliegtuie of motorkarre) wat saam hoort.

     Voorbeeldsinne

  1. Die Britse vloot het die Frans-Spaanse vloot in 1805 verslaan.
  2. Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het 'n aantal nuwe Boeings by sy vloot gevoeg.

     Vertalings

  Vertalings:    vloot
Engels: fleet(en)
Nederlands: vloot(nl)
Russies: флот(ru) m (flot)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vloot.