Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  voorbaat     —    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  -     —  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Vooruit; vooraf.

  Etimologie

Samestelling van voor en baat.

  Woordafbreking

voor•baat

     Voorbeeldsinne

By voorbaat dankie.
Ek wil jou by voorbaat vir die toets voorberei.

     Vertalings

  Vertalings:    voorbaat
Nederlands: voorbaat(nl)