Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  voorwerp     voorwerpe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  voorwerpie     voorwerpies  

  Woordafbreking

voor•wer•pe

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Meervoud van voorwerp; meer as een voorwerp.

     Voorbeeldsinne

Volstruise, soos 'n paar ander voëls, hou daarvan om harde voorwerpe in te sluk wat dan in die maag bly en help om die voedsel fyn te maal.

     Vertalings

  Vertalings:    voorwerpe
Engels: objects(en)
Nederlands: voorwerpen(nl)