Byvoeglike naamwoord
vorige
vo•ri•ge
Wat voorheen bestaan of vroeër gebeur het.
Lebowa was 'n vorige tuisland in die noordooste van Suid-Afrika.
Vorige word slegs voor 'n naamwoord gebruik.
  Vertalings:    vorige
Engels: previous(en)
Nederlands: vorige(nl)