'n Vraagteken.
Enkelvoud Meervoud
  vraagteken     vraagtekens    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vraagtekentjie     vraagtekentjies  
vraag•te•ken
'n Leesteken wat mens aan die einde van 'n vraag sit.
Sit 'n vraagteken agter die sinne wat vrae stel. My kop draai met vraagtekens.
  Vertalings:    vraagteken
Engels: question mark(en)
Nederlands: vraagteken(nl)