Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   vroeg     vroeë     vroegs    
Vergrotend   vroeër     vroeërs  
Oortreffend   vroegste  

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Attributiewe vorm van vroeg; kort na die begin van iets of voor die verwagte tyd.

     Voorbeeldsinne

  1. Hammanskraal is na 'n vroeë veeboer, Hamman, vernoem, wat 'n kraal hier gebou het om sy vee teen roofdiere te beskerm.
  2. Hy het 'n vroeë dood gesterf.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: early(en)
Nederlands: vroege(nl)