Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  neem waar   
(in bysin)   ... dat ek  waarneem 
Verlede Tyd  ek   het waargeneem        
waar•ge•neem
Verlede deelwoord van waarneem; met die oë gesien; tydelik vir iemand ingestaan.
  1. Die boot se bemanning het die vuurtoring net betyds waargeneem.
  2. Jan het waargeneem terwyl ek op vakansie was.
  Vertalings:    waargeneem
Engels: observed(en), perceived(en)
Nederlands: waargenomen(nl)