Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  neem waar   
(in bysin)   ... dat ek  waarneem 
Verlede Tyd  ek   het waargeneem        

  Woordafbreking

waar•neem

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. Met die oë sien; inligting met die sintuig van sig bekom.
  2. Tydelik vir iemand instaan; tot iemand se terugkeer sy funksie verrig.

     Voorbeeldsinne

  1. Die lig van 'n vuurtoring roteer, sodat skepe dit as 'n periodiese flits waarneem.
  2. Jan sal waarneem terwyl ek op vakansie is.

     Vertalings

  Vertalings:    waarneem
Engels: observe(en), perceive(en)
Nederlands: waarnemen(nl)