wasmasjien
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
wasmasjien | wasmasjiene |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
wasmasjientje | wasmasjientjes |
- was•ma•sjien
- (elektronika) 'n Masjien wat klere was.
- Draai jou gedagtes soos wasgoed in 'n wasmasjien? [1]
Vertalings: wasmasjien | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor wasmasjien.