Blommetjies van waterboomheide

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  waterboomheide      

  Woordafbreking

wa•ter•boom•hei•de

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(plantkunde)   Erica caffra 'n Klein boom of struik, wat aan oewers en woudrande groei en voorkom vanaf die Wes-Kaap tot in die Drakensberge van KwaZulu-Natal en Lesotho.

     Voorbeeldsinne

Die waterboomheide se blomme lyk soos klokkies.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: water heath(en)
Frans: bruyère caffre(fr)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor waterboomheide.