'n Waterorrel.
Enkelvoud Meervoud
  waterorrel     waterorrels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  waterorreltjie     waterorreltjies  
wa•ter•or•rel
Vertoning van spuitfonteine wat op die maat van musiek spuit.
Die Alexandriese ingenieur Ktesibios het die waterorrel in die derde eeu voor Christus uitgevind.
  Vertalings:   
Engels: musical fountain(en)