weergawe
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
weergawe | weergawes |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
weergawetjie | weergawetjies |
- weer•ga•we
- Die reproduksie van iets; die manier waarop, of die feit dat iets weergegee word.
- Sy weergawe van die gebeure is vals en van alle waarheid ontbloot!
Vertalings: | |||
---|---|---|---|