Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek weet 
Verlede Tyd  ek  het geweet  
Onbepaalde wys (te) wete   
Teenwoordige deelwoord wetende     
Hulp:IPA: [vɪət]
   
(lêer)
weet
Die antwoord ken; kennis daarvan dra; die inligting is nie vir jou nuut nie.
Niemand weet wanneer, waar en deur wie die boek geskryf is nie.
  1. Kom meer te wete oor jou voorouers.[1]
Ek wil weet waar ek aan of af is (wat my posisie is).
«Dit weet die aap se stert.»
Almal weet dit.
«Soveel van iets weet soos 'n aap van godsdiens.»
Heeltemal niks weet van 'n saak nie.

    Vertalings

  Vertalings:    weet
Engels: know(en)
Esperanto: koni(eo)
Nederlands: weten(nl)
Xhosa: azi