Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  werk     weke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  werkie     werkies  

  Woordafbreking

wer•ke

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Meervoud van werk; meer as een werk.

     Voorbeeldsinne

Baie van die oorspronklike werke van Aristoteles het reeds in die eerste eeu na sy dood verlore gegaan.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: works(en)
Nederlands: werken(nl)