Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  werp 
Verlede Tyd  ek   het gewerp        
    
(lêer)
werp
Met 'n kragtige swaai van die arm iets uit die hand gooi; smyt.
Hy werp die bal na die ander kant van die veld.
Werp lig op 'n saak (aan die kaak stel; verduidelik).
  Vertalings:    werp
Engels: throw(en)
Nederlands: werpen(nl)
Xhosa: binza