'n Wildesering.
Enkelvoud Meervoud
  wildesering     wildeseringe of wildeserings  
IPA: [ˌvələsəˈrəŋ], meervoud: [ˌvələsəˈrəŋə]
ڤِلْدِی سِرِڠْ , meervoud: ڤِلْدِی سِرِڠِی
(plantkunde) Peuldraende boompie van die Bosveld (  Burkea africana), met welriekende blomtrosse en met gesogte mahagonieagtige meubelhout.
sering
  Vertalings:    wildesering
Engels: wild seringa(en), red seringa(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor wildesering.