Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  wildplaas     wildplase    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  wildplasie     wildplasies  

  Woordafbreking

wild•plaas

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Plaas waar oorwegend, indien nie uitsluitlik nie, met wild geboer word.

     Voorbeeldsinne

'n Wildplaas is meermale 'n groot plaas wat tot onlangs vir bees-, skaap- of selfs saaiboerdery gebruik is, maar wat in die huidige ekonomiese klimaat beter vir wildteling presteer.

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor wildplaas.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: game farm(en)