winkelvenster
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
winkelvenster | winkelvensters |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
winkelvenstertjie | winkelvenstertjies |
- win•kel•ven•ster
- Vertoonvenster van 'n winkel.
- Hy vra: "Het u die ongeluk gesien?" Toe sê ek nee, ek het na die winkelvenster gekyk.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|