wit
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | wit | witte | wittes | |
Vergrotend | witter | witteres | ||
Oortreffend | witste |
- Die ligtste kleur.
- Wit is in werklikheid nie 'n kleur nie, wit lig bestaan uit al die kleure saam.
Vertalings: wit | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor wit.