wol
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
wol | -- |
- Sedert 1240 in Middelnederlands as wolle opgeteken. Van Proto-Germaans *wullō- ‘wol’, met assimilasie uit ouder *wulnō- ontstaan. Van Proto-Indo-Europees *h2ulH-neh2-.[1]
-
(lêer)
- wol
- Veselproduk wat van die huidbedekking van soogdiere soos skape of bokke verkry word
- Die nougesette wyse waarop ons wol vir veilings voorberei word, waarborg vir produsente dat hul wol tot die maksimum globale mark-waarde sal presteer - of dit selfs sal oorskry.[2]
Vertalings: wol | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor wol.