Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  wolhaarstorie     wolhaarstories    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  wolhaarstorietjie     wolhaarstorietjies  

  Woordafbreking

wol•haar•sto•rie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Versinsel wat as die waarheid voorgehou word.

     Voorbeeldsinne

Die Vrye Weekblad bevind hierdie "inligting" as 'n wolhaarstorie wat weens 'n foutiewe beriggewing van die Weekly Mail ontstaan het.

     Verwante woorde

wolhaarpraatjies

     Vertalings

  Vertalings:    wolhaarstorie
Engels: urban legend(en), rumor(en)
Nederlands: broodjeaapverhaal(nl)