'n Wolkekrabber.
Enkelvoud Meervoud
  wolkekrabber     wolkekrabbers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  wolkekrabbertjie     wolkekrabbertjies  
wol•ke•krab•ber
(boukunde) 'n Baie hoë gebou wat in bewolkte weer lyk of dit in die wolke in verdwyn.
Die bewoonbaarheidskriterium onderskei wolkekrabbers van torings en maste.
  Vertalings:    wolkekrabber
Engels: skyscraper(en)
Nederlands: wolkenkrabber(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor wolkekrabber.