wy
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | wy |
Verlede Tyd | ek | het gewy |
Verlede deelwoord | gewyde |
- Skenk; toespits.
- Seën; inseën; aan God opdra.
- Wy jou aandag aan hierdie saak.
- Pous Vitalianus wy Theodorus van Tarsus in 668 tot aartsbiskop van Kantelberg.