Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  wyehoeklens     wyehoeklense  

  Woordafbreking

wye•hoek•lens

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(fotografie) ’n Lens waarvan die fokusafstand aansienlik kleiner is as by ’n "normale" lens.

     Hiperonieme

lens

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: wide-angle lens(en)