[2] Die lens van 'n bifokale bril.
Enkelvoud Meervoud
  lens     lense    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  lensie     lensies  
lens
  1. (anatomie) Deel van die oog wat agter die iris sit en die ligstrale teen die netvlies fokus.
  2. (optika) Stuk deursigtige glas wat geslyp is om die beeld te vergroot, te verklein of in fokus te bring.
  1. Die oog kan sy fokusafstand verander deur spiere wat die vorm van die lens verander.
  2. Lense word geklassifiseer volgens die kromming van die twee kante.
wyehoeklens
  Vertalings:    lens
Engels: lens(en)
Nederlands: lens(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor lens.