Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  yk 
Verlede Tyd  ek   het geyk    
Teenwoordige deelwoord ykend   
Verlede deelwoord geykte   

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ə̟i̯k]
    
(lêer)

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. 'n Instrument volgens standaarde instel; op 'n juiste skaal bring; kalibreer.
  2. Erken en dikwels gebruik; tot vervelens toe herhaal.

     Voorbeeldsinne

  1. Hierdie weegskaal moet reëlmatig geyk word.
  2. Die uitdrukking is al geyk.

     Homofone

Eik

     Vertalings

  Vertalings:    yk
Engels: gauge(en)
Nederlands: ijken(nl)
Enkelvoud Meervoud
  yk     yke  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Merkteken; die stempel op mate en gewigte.

     Voorbeeldsinne

Die pipet se yk is besig om te verdof.

     Vertalings

  Vertalings:    yk
Engels: gauge(en)
Nederlands: ijk(nl)