'n Eikeboom wat akkers dra.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  eik     eike  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (plantkunde) 'n Skaduryke, bladwisselende boom met duur hout in die genus   Quercus.

     Voorbeeldsinne

Eekhorings versamel die akkers van die ou eik wat op die grond geval het.

     Sinonieme

Eikeboom, akkerboom

     Homofone

Yk

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: oak tree(en)
Nederlands: eik(nl)