'n Akkerboom wat akkers dra.
Enkelvoud Meervoud
  akker     akkers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  akkertjie     akkertjies  
  1. (plante) 'n Skaduryke, bladwisselende boom met duur hout in die genus   Quercus.
Eekhorings versamel die akkers van die akkerboom wat op die grond geval het.
eikeboom
  Vertalings:   
Engels: oak tree(en)
Nederlands: eikenboom(nl)