'n Akkerboom wat akkers dra.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  eikeboom     eikebome    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  eikeboompie     eikeboompies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (plantkunde) 'n Skaduryke, bladwisselende boom met duur hout in die genus   Quercus.

     Voorbeeldsinne

Eekhorings versamel die akkers van die eikeboom wat op die grond geval het.

     Sinonieme

eik, akkerboom

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: oak tree(en)
Nederlands: eikenboom(nl)