благодаря

Russies (ru)

Voorsetsel
 благодаря  
Naamvalle
datief

  Uitspraak

Hulp:IPA: [bɫəɡədɐˈrʲa]
    
(lêer)

  Woordafbreking

бла•го•да•ря́

  Voorsetsel

     Betekenisse

Danksy

     Voorbeeldsinne

«Только благодаря вашей поддержке я смог выиграть выборы.»
Ek kon net danksy julle ondersteuning die verkiesing wen.

  Deelwoord

     Betekenisse

Bywoordlike deelwoord, teenwoordige tyd, onvoltooide aspek van благодарить.