кто
Enkelvoud | |
---|---|
Nominatief | кто́ |
Genitief | кого́ |
Datief | кому́ |
Akkusatief | кого́ |
Instrumentaal | ке́м |
Prepositief | ком |
- Hulp:IPA: [kto]
-
(lêer)
- Vraende voornaamwoord.
- Betreklike voornaamwoord.
- «Кто была эта женщина? »
- Wie was hierdie vrou?
- «Все, кто был там, получили призы.»
- Almal wat daar was het 'n prys ontvang.