האלענדיש

Oos-Jiddisj (ydd)

Byvoeglike naamwoord
האָלענדיש
holendish
Verbuigings: האָלענדיש (verbuiging)

  Uitspraak

IPA: [ˈhɔlɛndɪʃ]

  Transliterasie

YIVO: holendish
Library of Congress: holendish

  Transkripsie

holendisj

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. Nederlands, van, betreffende die Nederlanders.
  2. Nederlands, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Nederland.
  3. Nederlands, van, betreffende die Nederlandse taal.
  4. Hollands, van, betreffende die Hollandse dialekte.


Oos-Jiddisj (ydd)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief האָלענדיש
holendish
Genitief האָלענדיש
holendish
Datief האָלענדיש
holendish
Akkusatief האָלענדיש
holendish

Onsydig

  Uitspraak

IPA: [ˈhɔlɛndɪʃ]

  Transliterasie

YIVO: holendish
Library of Congress: holendish

  Transkripsie

holendisj

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Nederlands, 'n Nederduitse taal.
  2. Hollands, 'n versamelnaam vir verskeie Nederlandse dialekte.