Japannees (ja)

  Tussenwerpsel

     Betekenisse

Goeiedag, hallo. Word vanaf ongeveer die middel van die oggend tot die aand gebruik.

  Uitspraak

  1. Hiragana: こんにちわ
  2. IFA: [kon̩niʧiwa]

  Transliterasie

Hepburn: konnichiwa

     Sinonieme

  1. 今晩は
  2. お早う