Xhosa (xh)

Besitlike naamwoord
Klas 1   wesiAfrikansi  
Klas 9   yesiAfrikansi  
Met besitskakels: -esiAfrikansi (possessief)

  Besitlike naamwoord

  Uitspraak

IPA:
klas 1: [wesiafriˈkˀaːnsi], klas 9: [jesiafriˈkˀaːnsi]

     Betekenisse

  1. Van, betreffende die Afrikaanse taal.
  2. Van, behorend tot, eie aan die kultuur van die Afrikaners.

     Sinonieme

-esiBhulu