-na
Ná 'n selfstandige naamwoord sonder byvoeglike naamwoord | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Gemeenslagtig | Onsydig | |||||
Enkelvoud | -en | -et | ||||
Meervoud | -na; -en | |||||
Voor 'n byvoeglike naamwoord | ||||||
Gemeenslagtig | Onsydig | |||||
Enkelvoud | den | det | ||||
Meervoud | de |
- IPA: [-na], (ná 'n "r":) [-ɳa]
- Die, meervoud van die bepaalde lidwoord ná 'n selfstandige naamwoord sonder byvoeglike naamwoord.
- (By sommige selfstandige naamwoorde:) -en