Albanian
Byvoeglike naamwoord |
---|
Albanian |
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [æɫˈbəɪ̯niən], meervoud: [æɫˈbəɪ̯niənz]
- Brits:, Amerikaans: [æɫˈbeɪ̯niən], meervoud: [æɫˈbeɪ̯niənz]
- Albanees, van, betreffende die Albanese.
- Albanees, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Albanië.
- Albanees, van, betreffende die Albanese taal.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Albanian |
- Albanees, 'n Indo-Europese taal.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Albanian | Albanians |