Albanees
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Albanees |
Attributief | Albanese |
Partitief | Albanees |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Intensiewe vorm | |
- IPA:
- predikatief: [ɑɫbɑˈniə̯s], attributief: [ɑɫbɑˈniə̯sə], partitief: [ɑɫbɑˈniə̯s]
- predikatief: اَلْبَانَِیسْ , attributief: اَلْبَانَِیسِی , partitief: اَلْبَانَِیسْ
- predikatief: Albanees, attributief: Albanése, partitief: Albanees
- Van, betreffende die Albanese.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Albanië.
- Van, betreffende die Albanese taal.
Vertalings: Albanees | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Albanees | Albanese |
- Inwoner, burger van Albanië.
- Lid van 'n Albanees sprekende bevolking.
Vertalings: Albanees | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Albanees |
- (taal) 'n Indo-Europese taal met ongeveer 16 miljoen sprekers. Daar is egter verskillende variante van Albanees: Arberesj, Arvanities, Gegies en Toskies.
- ISO 639-1: sq
- ISO 639-2(B): alb
- ISO/DIS 639-3: sqi
Vertalings: Albanees | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Albanees.
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Onverboë | Albanees |
Verboë | Albanese (Vlaams voor klinkers en "h":) Albanesen |
Partitief | Albanees |
Verdere verbuigings: Albanees (verbuiging) |
- IPA:
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Albanees m | Albanezen |
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Albanees o |