Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Gegies    Gegiese    Gegies    
Vergrotend   Gegieser    Gegiesers  
Oortreffend   Gegieste    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  die Gegieste       
IPA: [ˈgegis]
stellend: predikatief: [ˈgegis], attributief: [ˈgegisə], partitief: [ˈgegis]
vergrotend: [ˈgegisər], partitief: [ˈgegisərs]
oortreffend: [ˈgegistə]
گَِگِیسْ
stellend: predikatief: گَِگِیسْ , attributief: گَِگِیسِی , partitief: گَِگِیسْ
vergrotend: گَِگِیسِرْ , partitief: گَِگِیسِرْسْ
oortreffend: گَِگِیسْتِی


  1. Van, betreffende die Gege.
  2. Van, betreffende die Gegiese variant van die Albanese taal.

    Vertalings

(taal) 'n Albanese taal met ongeveer 2,8 miljoen sprekers (1998). Gegies was die amptelike taal van Albanië tot 1945.

    Taalkodes

ISO/DIS 639-3: aln
SIL: ALS

    Vertalings