Kaart van Angola.
Angola se vlag.

Afrikaans (af)

Pleknaam
Angola

  Woordafbreking

An•go•la

  Pleknaam

     Betekenisse

(land) 'n Land in Suider-Afrika, amptelik die Republiek van Angola.

     Voorbeeldsinne

Angola grens aan Namibië in die suide, die Demokratiese Republiek van die Kongo in die noordooste, Zambië in die ooste en die Atlantiese Oseaan in die weste.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Angola(en)
Nederlands: Angola(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Angola.