Demokratiese Republiek van die Kongo

Ligging van die Demokratiese Republiek van die Kongo.
Die Demokratiese Republiek van die Kongo se vlag.
Pleknaam
Demokratiese Republiek van die Kongo
De•mo•kra•tie•se Re•pu•bliek van die Kon•go
(land) 'n Land in Sentraal-Afrika en die tweede grootste land in Afrika.
Die Demokratiese Republiek van die Kongo grens aan die Sentraal-Afrikaanse Republiek en Suid-Soedan aan die noorde, Uganda, Rwanda, Burundi, en Tanzanië aan die ooste, Zambië en Angola aan die suide, en die Republiek van die Kongo aan die weste.
  Vertalings:   
Engels: Democratic Republic of the Congo(en)
Nederlands: Congo-Kinshasa(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Demokratiese Republiek van die Kongo.