Tanzanië


Afrikaans (af)
Pleknaam |
---|
Tanzanië |
Woordafbreking
- Tan•za•nië
Pleknaam
Betekenisse
- (land) 'n Land in Oos-Afrika, amptelik die Verenigde Republiek van Tanzanië.
Voorbeeldsinne
- Tanzanië word begrens deur Kenia en Uganda in die noorde; Rwanda, Burundi, en die Demokratiese Republiek van die Kongo in die weste; Zambië, Malawi, Mosambiek in die suide; en deur die Indiese Oseaan aan die ooste.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Tanzanië.