Kaart van Malawi.
Malawi se vlag.
Pleknaam
Malawi
Ma•la•wi
(land) 'n Land in Suidoos-Afrika, amptelik die Republiek Malawi en voorheen bekend as Njassaland.
Malawi grens aan Zambië in die noordweste, Tanzanië in die noordooste en Mosambiek in die suide, suidooste en suidweste.
  Vertalings:   
Engels: Malawi(en)
Nederlands: Malawi(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Malawi.