Arabiese
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Arabiese | Arabieses |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- عَرابِیسِی , meervoud: عَرابِیسِسْ
Spelling tot 1909
- Arábise, meervoud: Arábises
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Inwoonster, burgeres van 'n Arabiese land.
Vertalings
Vertalings: Arabiese | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Attributief van ☞ Arabies.