België
Pleknaam |
---|
België |
-
(lêer)
- Bel•gië
- 'n Naam van 'n staat in die noordweste van die Europese vasteland.
- Die koning en koningin van België is Donderdag deur seremoniële glans, kompleet met ʼn kanonsaluut, op die eerste dag van hul ampsbesoek aan Suid-Afrika by die Uniegebow in Pretoria verwelkom.[1]
Vertalings: België | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor België.